Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daniël is toe na Arjok toe wat die opdrag van die koning gehad het om die raadgewers in Babel dood te maak. Hy het vir hom gesê: “Moenie die raadgewers van Babel doodmaak nie. Bring my voor die koning dat ek sy droom vir hom kan uitlê.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:24 in konteks