Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het hulle gevra om saam met hom by die God van die hemel te pleit vir hulp om die geheim van die droom te ontrafel sodat Daniël en sy vriende nie saam met die res van die raadgewers in Babel doodgemaak word nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:18 in konteks