Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die tweede jaar wat Nebukadnesar as koning regeer het, het hy een nag ’n droom gehad. Dit het hom so ontstel dat hy nie verder kon slaap nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:1 in konteks