Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“In daardie tyd sal Migael, die groot leier, optree. Hy beskerm mos jou volk. Dit sal ’n benoude tyd wees soos daar nog nie was sedert nasies ontstaan het nie. In daardie stadium sal elkeen van jou volk wie se naam in die boek opgeteken staan, gered word.

Lees volledige hoofstuk Daniël 12

Kyk Daniël 12:1 in konteks