Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer hy teruggaan Egipte toe, sal hy gode wat gegiet is en kosbare voorwerpe van silwer en goud as buit saam met hom neem. Hy sal die koning van die noorde vir ’n geruime tyd met rus laat.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:8 in konteks