Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Paar jaar later sal ’n ooreenkoms gesluit word. Die dogter van die koning van die suide sal met die koning van die noorde trou om die ooreenkoms te bevestig. Sy sal egter haar invloed verloor. Die koning self sal ook nie bly regeer nie. Die vrou en dié wat haar na hom gebring het, haar pa en haar ondersteuners, sal in daardie tyd in die steek gelaat word.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:6 in konteks