Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die kruin van sy mag sal sy koninkryk uitmekaarbreek en in die vier windrigtings spat. Dit sal nie na sy nageslag oorgaan nie. Dit sal ook nie langer die mag hê soos voorheen nie. Sy koninkryk sal opgebreek word en in die hande van vreemde mense beland.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:4 in konteks