Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal eerder die god wat hom beskerm, dien. Dit is ’n god wat sy voorouers nie geken het nie. Dié god sal hy vereer met goud en silwer, met edelstene en duur geskenke.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:38 in konteks