Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die koning sal doen net wat hy wil. Hy sal homself aanstel en dink dat hy belangriker is as al die gode. Selfs teen die God van die gode sal hy verwaande dinge kwytraak. Hy sal sukses behaal totdat die tydstip van God se verontwaardiging tot ’n einde kom soos reeds besluit is.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:36 in konteks