Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy lyf het soos edelstene gelyk. Sy gesig was soos weerligstrale, sy oë soos vlammende fakkels. Sy arms en sy voete was soos koper wat blink gevryf is. Die stem waarmee hy gepraat het, het geklink soos die geruis van ’n skare mense.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:6 in konteks