Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie bang wees nie,” sê hy weer vir my. “God is lief vir jou. Wees rustig. Wees sterk.” Terwyl hy met my gepraat het, het ek sterk geword. Ek het vir hom gesê: “Meneer kan maar nou met my praat. Ek is sterk genoeg.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:19 in konteks