Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir my gesê: “Daniël, man wat God baie liefhet, luister aandagtig na wat ek vir jou sê. Staan op jou voete! Ek is na jou toe gestuur.” Toe hy dit vir my sê, het ek al bewend regop gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:11 in konteks