Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die derde jaar van Kores se bewind in Persië het Daniël, wie se ander naam Beltsasar was, nog ’n visioen gehad. Dit het gegaan oor dinge wat nog beslis sou gebeur. Dit sou ’n tyd van oorlog wees. Daniël het verstaan wat hierdie visioen beteken.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:1 in konteks