Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here bou sy bovertrekke in die hemel en lê die fondament van die hemelkoepel op die aarde.Hy roep die waters uit die see en giet die reën oor die aarde.Sy Naam is: “Die Here!”

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:6 in konteks