Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As dié dag aanbreek, sal Ek die vervalle huis van Dawidweer herstel. Ek sal die stukkende mure weer opbou, al lyk dit nou soos ’n vervalle huis. Ek sal dit herstel sodat dit lyk soos voorheen.

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:11 in konteks