Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die Here langs die altaar sien staan. Hy het gesê: “Slaan die bopunte van die pilare so hard dat die fondamente skud.Laat die dak van die gebou neertuimel op die mense onder. Die mense wat bly leef, sal Ek in ’n geveg laat sterf.Nie een sal kan ontvlug nie!

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:1 in konteks