Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle kan nie wag dat die Nuwemaanfees of die Sabbat verby is sodat julle graan kan verkoop nie. Julle meet graan met ’n vals maatbak en bedrieg deur skaalgewigte swaarder te maak.

Lees volledige hoofstuk Amos 8

Kyk Amos 8:5 in konteks