Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 8:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die oppermagtige Here het my weer ’n visioen laat sien. Dit was ’n mandjie vol ryp vrugte.

2. Hy het vir my gevra: “Wat sien jy, Amos?” Ek het geantwoord: “’n Mandjie vol ryp vrugte.”Toe sê die Here vir my:“My volk Israel is soos hierdie vrugte,ryp vir straf! Ek gaan hulle straf nie langer uitstel nie.”

Lees volledige hoofstuk Amos 8