Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oppermagtige Here het my weer ’n visioen laat sien. Ek het gesien dat Hy sy volk wou straf deur ’n groot vuur te stuur. Die vuur het eers die diep onderaardse water laat opdroog en was besig om die hele land te verteer.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:4 in konteks