Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Amos het Amasia geantwoord en gesê: “Ek is nie ’n professionele profeet nie en ek is ook nie ’n seun van ’n profeet nie. Ek is maar net ’n skaapboer, en ek kweek wildevyebome.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:14 in konteks