Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here God, die Almagtige, die Here, sê: “Omdat dit gebeur het, sal mense op die pleine en op al die strateuitroep van smart.Roep die boere op om saam met julle te huil en die gehuurde rouklaers om te kla.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:16 in konteks