Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het gesê:“Die mense van Ammon het keer op keer gesondig.Ek sal hulle nie langer ongestraf laat nie!Toe hulle Gilead aangeval het om hulle grense uit te brei, het hulle selfs swanger vroue oopgesny.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:13 in konteks