Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê:“Die mense van Edom het keer op keer gesondig.Ek sal hulle nie langer ongestraf laat nie!Hulle het hulle bloedverwante,die Israeliete, genadeloos met swaarde agtervolg.Hulle het ’n ewige haat vir Israel gehad,’n woede wat bly opvlam.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:11 in konteks