Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie boodskap oor Israel is vir Amos, ’n skaapboer uit Tekoa, gegee. Hy het dit twee jaar voor die aardbewing deur ’n visioen ontvang. Dit was in die tyd toe Ussia koning van Juda was en Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:1 in konteks