Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en al die mense van Israel het met oorgawe voor die Here gedans terwyl hulle sing en op allerlei musiekinstrumente gespeel het. Daar was liere, harpe, tamboeryne, ratels en simbale.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:5 in konteks