Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die ark van God op ’n nuwe wa gelaai en dit uit die huis van Abinadab op die heuwel weggevat. Ussa en Agjo, die seuns van Abinadab, het die wa vergesel.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:3 in konteks