Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis aan koning Dawid meegedeel: “Die Here het die huis van Obed-Edom en alles wat hy besit, geseën as gevolg van die ark van God.” Dawid het toe daarheen gegaan en die ark met groot feestelikheid na die Dawidstad toe geneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:12 in konteks