Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gad het toe na Dawid toe gegaan en gevra: “Wat sal jy verkies? Drie jaar hongersnood in jou land, drie maande vlug voor jou vyande uit terwyl hulle jou agtervolg, of drie dae pes in jou land? Dink hieroor en laat my weet wat om die Here te antwoord.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:13 in konteks