Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Dawid die sensusopname laat maak het, het sy gewete hom begin pla. Hy bely toe teenoor die Here:“Ek het swaar gesondig met wat ek gedoen het.Vergeef tog my oortreding, Here,want ek het ’n baie dwase ding gedoen.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:10 in konteks