Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:23-26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

23. Hy was meer geëerd as die ander lede van die Dertigtal, maar het nie een van die Driemanskap geword nie. Dawid het hom bevelvoerder van sy lyfwag gemaak.

24. Ander lede van die Dertigtal was: Asael, Joab se broer, Elganan seun van Dodo uit Betlehem,

25. Samma uit Garod, Elika uit Garod,

26. Geles uit Pelet, Ira seun van Ikkes uit Tekoa,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23