Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abisai seun van Seruja en broer van Joab, was die leier van die Dertigtal. Hy het eenkeer met sy spies 300 man in een geveg doodgemaak. Dis waarom hy beroemd geword het by die Dertigtal.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:18 in konteks