Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die drie helde het toe deur die Filistynse linie gebreek, die water uit die put opgetrek en dit vir Dawid gebring. Maar Dawid wou dit nie drink nie. Hy het dit as ’n offer voor die Here uitgegiet

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:16 in konteks