Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

maar hy het bly staan en die Filistyne afgemaai totdat sy hand so moeg geword het dat hy nie sy hand kon oopmaak en sy swaard kon los nie. Daardie dag het die Here ’n groot oorwinning gegee. Toe eers het die leër Eleasar gevolg, maar net om te plunder.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:10 in konteks