Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 22:17-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp,uit diepwaters het Hy my uitgetrek.

18. Hy verlos my van magtige vyande,van haters wat te sterk was vir my.

19. Hulle het aangeval toe ek swak was,maar die Here hou my staande.

20. Hy lei my na ’n oop ruimte,en red my omdat Hy my liefhet.

21. Die Here beloon my opregtheid;Hy vergoed my onskuld,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 22