Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 22:11-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Hy het op ’n gerub geklim en gevlieg,Hy is gesienop die vlerke van die wind.

12. Hy het homself in donkerte gehul,watermassas en onweerswolkehet Hom omsluier.

13. Uit die gloed voor Homhet weerligstrale geblits.

14. Die Here se stem donder uit die hemele;die Allerhoogste laat sy stem hoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 22