Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 22:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Nadat die Here Dawid van al sy vyande en van Saul verlos het, het hy hierdie lied tot eer van die Here gesing. Dit is die woorde van die lied:

2. Die Here is my rots,my vesting en my Redder;

3. my God is my rots, by wie ek skuil.Hy is my skild, die krag van my redding,my vesting, my toevlug,my verlosser wat my red van geweld.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 22