Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In nog ’n geveg teen die Filistyne in Gat was daar ’n baie groot man met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet, saam 24. Hy was ook uit die geslag van die Refaïete.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:20 in konteks