Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het hy die bene van Saul en sy seun Jonatan by die inwoners van Jabes in Gilead laat haal. Saul en Jonatan het destyds in die geveg op Gilboa teen die Filistyne omgekom. Die Filistyne het die liggame op die stadsplein van die Filistynse stad Bet-San opgehang, maar die inwoners van Jabes in Gilead het hulle liggame daar gaan steel.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:12 in konteks