Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende Dawid se bewind was daar ’n hongersnood wat drie jaar lank geduur het. Toe het Dawid die Here daaroor geraadpleeg. Die Here het geantwoord: “Daar rus ’n bloedskuld op Saul en sy familie omdat hy van die Gibeoniete doodgemaak het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:1 in konteks