Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab en sy manskappe het die liggaam van Asael na Betlehem toe geneem en hom in die familiegraf begrawe. Daarna het hulle die hele nag deur getrek en Hebron teen dagbreek bereik.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:32 in konteks