Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar elkeen het sy teenstander aan die hare gegryp en sy swaard deur die ander een se ribbes gesteek sodat almal van hulle gesterf het. Daarna is die plek die Veld van Swaarde genoem.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:16 in konteks