Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het toe uitgegaan en in die stadspoort gaan sit. Toe die soldate hoor: “Die koning sit in die poort,” het al die manskappe voor die koning verskyn.Intussen het die Israeliete wat Absalom ondersteun het na hulle huise toe gevlug.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:8 in konteks