Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mefiboset, Saul se kleinkind, het ook gekom om die koning te ontmoet. Hy het nie sy voete of sy klere gewas of sy baard geknip vanaf die dag dat die koning uit Jerusalem weg is totdat hy veilig teruggekom het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:24 in konteks