Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het verneem wat oral in Israel gesê word. Toe stuur hy die priesters Sadok en Abjatar om vir die leiers in Juda te sê: “Hoekom sou julle die heel laaste wees om die koning weer in sy amp te herstel?

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:11 in konteks