Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Joab is vertel: “Kan jy dit glo! Die koning huil en rou sowaar oor Absalom!”

2. En hoe meer soldate gehoor het van die koning se hartseer oor sy seun, hoe meer het die vreugde van die oorwinning verander in trane.

3. Hulle het die stad binnegesluip soos manne wat skaam was omdat hulle uit die geveg weggehardloop het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19