Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid se manne het op Absalom afgekom. Hy het op ’n muil gery. Die muil het onder die digte takke van ’n groot boom deurgegaan waar Absalom se kop tussen die takke vasgevang is. Sy muil het onder hom uit gehardloop sodat hy tussen hemel en aarde bly hang het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:9 in konteks