Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het vir Joab, Abisai en Ittai beveel: “Julle moet om my ontwil mooi werk met die jong man Absalom.” Al die soldate het gehoor watter opdrag die koning aan sy bevelvoerders gegee het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:5 in konteks