Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Agimaäs daar aankom, groet hy die koning en buig laag voor hom. Hy sê: “Geseënd is die Here u God wat die opstandelinge teen die koning in ons mag oorgegee het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:28 in konteks