Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hy nog gelewe het, het Absalom vir homself ’n gedenkteken in die Koningslaagte opgerig, want hy het gesê: “Ek het tog nie ’n seun wat my naam in gedagtenis kan hou nie.” Hy het die gedenkteken na homself vernoem en dit staan vandag nog bekend as “Absalom se Gedenkteken”.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:18 in konteks