Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Selfs al sou 1 000 silwerstukke in my hand afgeweeg word, sou ek nie my hand teen die koning se seun gelig het nie,” sê die man. “Ons het tog almal gehoor hoe die koning vir u en Abisai en Ittai beveel: ‘Wees ter wille van my versigtig met die jong man Absalom.’

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:12 in konteks